Ekometriese Assessering

Ons gebruik wetenskaplik-gebaseerde instrumente om insig te gee in jou unieke samestelling, talente en potensiaal.

Wat Word Gemeet?

Ek gebruik betroubare meet-instrumente wat deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) erken word.

Kognitiewe Profiel

Evalueer aanleer-potensiaal, kritiese denke en probleem-oplossingsvaardighede

Waardes en Dryfvere

Wat motiveer jou? Ontdek die kernwaardes wat jou keuses beïnvloed.

Emosionele Intelligensie

Begrip van selfbewussyn, sosiale vaardighede en emosionele regulering.

Leierskap Potensiaal

Identifiseer natuurlike leierskaps eienskappe en areas vir ontwikkeling.

Assessering Opsies

Individueel

Diepgaande insig in jou eie emosionele en kognitiewe funksionering ideal vir self ontwikkeling en terapie ondersteuning.

Loopbaan

Beplanning vir skoliere, student of professionele persone wat ‘n verandering oorweeg.